>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Studiewerkgids: Verskuns Gr. 10 huistaal
Studiewerkgids: Verskuns Gr. 10 huistaal


Studiewerkgids: Verskuns Gr. 10 huistaal

1 Offer from:   R 255.00

Brand: Unbranded
Model: PLID43846690

Product Information

Hierdie boeke is saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn. Hierdie boeke is spesifiek so saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn, aangesien alles in een boek saamgevat word.



EAN: 9781776070039
Load Time: 1 seconds