>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  BROCKHAUSEN Bastelbuch Bd. 1
BROCKHAUSEN Bastelbuch Bd. 1 - Das grosse Buch zum Ausschneiden: Vgel im Schneewald


BROCKHAUSEN Bastelbuch Bd. 1 - Das grosse Buch zum Ausschneiden: Vgel im Schneewald

1 Offer from:   R 249.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42490136

Product Information

Hein nooi vir Karl saam Rowerbaai toe. Die baai van rowers en die wit kat wat saans verskyn en jou na die bosse toe lok... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Hein nooi vir Karl saam Rowerbaai toe. Die baai van rowers en die wit kat wat saans verskyn en jou na die bosse toe lok... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9781523241521
Load Time: 0 seconds