>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Lewende planeet
Lewende planeet


Lewende planeet

1 Offer from:   R 175.00

Brand: Platinum
Model: PLID35466311

Product Information

Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die Montreal Biodome) en treffende visuele materiaal gee lesers 'n naby blik op ons verstommende planeet - en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het.



EAN: 9781485301240
Load Time: 0 seconds