>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Die Koning
Die Koning


Die Koning

1 Offer from:   R 140.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42946769

Product Information

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die klein koning woon in 'n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie, die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie ‘n kroon dra nie, mag hy nie met haar trou nie. ‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die klein koning woon in 'n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie, die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie ‘n kroon dra nie, mag hy nie met haar trou nie. Die klein koning kry 'n goeie oplossing: Hy haal net sy eie kroon af!



EAN: 9781485306368
Load Time: 2 seconds