>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  City girl en die swart hings
City girl en die swart hings


City girl en die swart hings

1 Offer from:   R 204.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35934011

Product Information
Nicole was min lus om die vakansie saam met haar ma Weskus toe te kom. Sy wou liewer by die huis bly om Golden Acres, die ryskool in Pretoria, se perdespringkursus by te woon. Hoe sleg gaan haar vakansiefoto's nie afsteek teen Chane se Mauritius-foto's nie? En wat gaan sy heeldag doen tussen 'n klomp mariene bioloë wat net oor hulle navorsing kan praat? Maar die Weskus is 'n verrassende plek . .

EAN: 9780624069232
Load Time: 1 seconds