>  Bog-Woordkies
Bog-Woordkies - Die Beter Blufspel vir Oud en Jonk


Bog-Woordkies - Die Beter Blufspel vir Oud en Jonk

1 Offer from:   R 215.00

Brand: Unbranded
Model: PLID65548844

Product Information

BogWoordKies Die beter blufspel BogWoordKies © is op 20 Mei 2016 in die motor op pad na Hermanus "gebore" en is gebaseer op ? speletjie wat ons jare gelede op die plaas gespeel het. Ons het die ou plaas speletjie toegerus met ? bord en met Vat ? Kans-kaarte om die spel bietjie af te wissel. Die speletjie is ontwikkel om saam met familie en vriende te geniet en om almal vir ? wyle van die elektroniese-juk te verlos. Die doel is om julle te laat dubbel vou van lag met die wilde-woord definisies wat uitgedink word en pret te hê met woorde wat met mimiek of ‘n tekening verduidelik moet word. Vinnige feite op die Vat ‘n Kans-kaarte is gewaarborg om almal se algemene kennis ‘n hupstoot te gee! What's in the box 1 x Board Game



EAN: 0606110890687
Load Time: 3 seconds